Danny Bravo (gebore 29 Januarie 1948) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Magnificent Seven (1960) en For Pete's Sake (1966), en in die televisiereekse One Step Beyond (1959) en Jonny Quest (1964).

Filmografie Rolprente 1960: The Magnificent Seven 1960: For the Love of Mike 1966: For Pete's Sake

Televisiereekse 1959: One Step Beyond 1964: Jonny Quest

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu