Peter Breck (13 Maart 1929 – 6 Februarie 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Crawling Hand (1963), Shock Corridor (1963), en The Sword and the Sorcerer (1982), en in die televisiereeks The Big Valley (1965).
Filmografie Rolprente 1960: The Beatniks 1961: Portrait of a Mobster 1962: Lad: A Dog 1963: The Crawling Hand 1963: Shock Corridor 1963: Hootenanny Hoot 1965: Broken Sabre 1974: Benji 1982: The Sword and the Sorcerer 1990: Terminal City Ricochet 1991: Highway 61
Televisiereekse 1959: Black Saddle 1965: The Big Valley 1979: The Secret Empire
Televisierolprente 1972: A Man for Hanging 1975: Violence in Blue
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu