John Brascia (11 Mei 1932 – 19 Februarie 2013) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente White Christmas (1954), The Ambushers (1967), The Wrecking Crew (1968), en The Baltimore Bullet (1980).
Filmografie Rolprente 1954: White Christmas 1967: The Ambushers 1968: The Wrecking Crew 1980: The Baltimore Bullet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu