Larry Brandenburg (gebore 3 Mei 1948) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Shawshank Redemption (1994), The Santa Clause (1994), Fargo (1996), en Fear and Loathing in Las Vegas (1998).

Filmografie Rolprente 1991: Victimless Crimes 1994: The Shawshank Redemption 1994: The Santa Clause 1996: Fargo 1998: Fear and Loathing in Las Vegas

Televisierolprente 1997: Tidal Wave: No Escape

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu