William Bramley (18 April 1928 – 27 Oktober 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente West Side Story (1961) en I Love You, Alice B. Toklas! (1968), en in die televisiereekse The Outer Limits (1963) en Star Trek (1966).
Filmografie Rolprente 1961: West Side Story 1968: I Love You, Alice B. Toklas!
Televisiereekse 1963: The Outer Limits 1966: Star Trek
Televisierolprente 1972: Michael O'Hara the Fourth
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu