Eddie Boland (27 Desember 1883 – 3 Februarie 1935) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Oliver Twist (1922), The Kid Brother (1927), Sunrise (1927), en The Lightning Flyer (1931).
Filmografie Rolprente 1914: Lucille Love: The Girl of Mystery 1920: Thoughtless Women 1922: Oliver Twist 1925: Gentleman Roughneck 1926: Unknown Dangers 1927: The Kid Brother 1927: Sunrise 1930: Wings of Adventure 1931: The Lightning Flyer 1932: Murder at Dawn
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1885 Kategorie:Sterftes in 1935 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu