Rudy Bond (10 Oktober 1912 – 29 Maart 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Streetcar Named Desire (1951), On the Waterfront (1954), Nightfall (1956), en The Godfather (1972).

Filmografie Rolprente 1951: A Streetcar Named Desire 1954: On the Waterfront 1956: Nightfall 1972: The Godfather

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu