True Eames Boardman (25 Oktober 1909 – 28 Julie 2003) was 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ride 'Em Cowboy (1942), Arabian Nights (1942), Pardon My Sarong (1942), en Hit the Ice (1943).

Filmografie Rolprente 1912: The Reward for Broncho Billy 1940: Son of the Navy 1941: Keep 'Em Flying 1942: Ride 'Em Cowboy 1942: Arabian Nights 1942: Pardon My Sarong 1942: Between Us Girls 1943: Hit the Ice 1951: The Painted Hills

Televisiereekse 1973: The Burns and Schreiber Comedy Hour

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 2003