Carl Betz (9 Maart 1921 – 18 Januarie 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Vicki (1953) en in die televisiereekse Love of Life (1951), The Donna Reed Show (1958), en Judd for the Defense (1967).

Filmografie Rolprente 1953: Vicki 1953: Dangerous Crossing 1975: The Boy Who Talked to Badgers 1975: The Meal 1975: That Lady from Peking

Televisiereekse 1951: Love of Life 1955: Crusader 1958: The Donna Reed Show 1967: Judd for the Defense 1971: Norman Corwin Presents

Televisierolprente 1969: The Monk 1971: In Search of America 1971: The Deadly Dream 1973: Set This Town on Fire 1974: Killdozer 1976: Brinks: The Great Robbery

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu