Henry Bergman (23 Februarie 1868 – 22 Oktober 1946) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Gold Rush (1925), City Lights (1931), en Modern Times (1936).

Filmografie Rolprente 1915: Kreutzer Sonata 1915: The Melting Pot 1916: Charlie's Life 1917: The Black Stork 1918: Shoulder Arms 1921: The Kid 1925: The Gold Rush 1928: The Circus 1931: City Lights 1936: Modern Times 1941: The Charlie Chaplin Festival 1959: The Chaplin Revue

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1868 Kategorie:Sterftes in 1946 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu