Jason Bernard (17 Mei 1938 – 16 Oktober 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente WarGames (1983), No Way Out (1987), While You Were Sleeping (1995), en Liar Liar (1997).

Filmografie Rolprente 1978: Uncle Joe Shannon 1983: WarGames 1987: No Way Out 1995: While You Were Sleeping 1997: Liar Liar

Televisiereekse 1978: A Woman Called Moses 1980: The Righteous Apples 1983: High Performance 1984: Wolf Rock TV 1989: Hardball

Televisierolprente 1977: Wilma 1994: Cosmic Slop 1995: The Computer Wore Tennis Shoes 1996: Sophie & the Moonhanger

Video's 1992: Flash III: Deadly Nightshade

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu