John Berg (5 April 1949 – 15 Desember 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Star Trek: Nemesis (2002) en in die televisiereekse The Practice (1997), NCIS (2003), en House (2004).

Filmografie Rolprente 2002: Star Trek: Nemesis

Televisiereekse 1997: The Practice 2003: NCIS 2004: House

Televisierolprente 2007: Supreme Courtships

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu