Charles Bennett (11 Maart 1889 – 15 Februarie 1943) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tillie's Punctured Romance (1914), America (1924), en Treasure Island (1934).
Filmografie Rolprente 1914: Tillie's Punctured Romance 1917: The Rainbow Girl 1918: The Bride of Fear 1919: The Adventures of Ruth 1919: All Wrong 1924: America 1934: Treasure Island
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1943 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1891