Joe Adams (11 April 1924 – 3 Julie 2018) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Disc Jockey (1951), Carmen Jones (1954), en Ballad in Blue (1965), en in die televisiereeks The Amos 'n Andy Show (1951).

Filmografie Rolprente 1951: Disc Jockey 1954: Carmen Jones 1965: Ballad in Blue

Televisiereekse 1951: The Amos 'n Andy Show 1951: Joe Adams Presents

Televisierolprente 2003: Dorothy Dandridge: An American Beauty

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Afro-Amerikaanse Jode