Jay Adler (4 Augustus 1896 – 24 September 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cry Danger (1951), Illegal (1955), The Big Combo (1955), en The Killing (1956).
Filmografie Rolprente 1951: Cry Danger 1955: Illegal 1955: The Big Combo 1956: The Killing 1958: Seven Guns to Mesa 1965: The Family Jewels
Televisierolprente 1962: Belle Sommers 1963: The Plot Thickens
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1896 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu