Kathleen Wilhoite (gebore 29 Junie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Murphy's Law (1986), Witchboard (1986), Road House (1989), en The Edge (1997).
Filmografie Rolprente 1986: Murphy's Law 1986: Witchboard 1988: Dream Demon 1989: Road House 1992: Lorenzo's Oil 1997: The Edge 2005: Firecracker 2012: California Solo
Televisiereekse 1997: Pepper Ann 2002: 3-South
Televisierolprente 1987: Cathy 1988: Cathy's Last Resort 1989: Cathy's Valentine 2002: My Sister's Keeper 2009: Ice Dreams
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu