Allison Williams (gebore 13 April 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Get Out (2017) en in die televisiereeks Girls (2012).

Filmografie Rolprente 2014: College Musical 2017: Get Out 2018: The Perfection

Televisiereekse 2011: Will & Kate: Before Happily Ever After 2012: Girls

Televisierolprente 2014: Peter Pan Live!

Video's 2012: Girls: Invitation to the Set 2012: Girls: About Girls 2017: Allison's Edge 2017: Q&A Discussion with Writer/Director Jordan Peele and the Cast of 'Get Out''' 2017: Unveiling the Horror of 'Get Out'''

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu