Maitland Ward (gebore 3 Februarie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise, pornoster en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Interlocked: Thrilled to Death (1998) en White Chicks (2004), en in die televisiereekse The Bold and the Beautiful (1987) en Boy Meets World (1993).

Filmografie Rolprente 1998: Interlocked: Thrilled to Death 2004: White Chicks Save Me, San Francisco A Perfect Chaos

Televisiereekse 1987: The Bold and the Beautiful 1993: Boy Meets World Addicted to Fame

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu