duimnael|regs|Adv. Gladys Steyn.

Gladys Evelyn Steyn (12 Desember 1890 - 25 September 1989)https://www.geni.com/people/Adv-Gladys/6000000005403701631 was die eerste vroulike advokaat in Suid-Afrika. Sy was die dogter van die Vrystaat se laaste presidentspaar, M.T. en Rachel Isabella Steyn. Sy was met Walter Bosman getroud. Haar graf is op hul familieplaas, Onze Rust, saam met die res van haar familie.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse advokate Kategorie:Geboortes in 1890 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Afrikaners