Elma Potgieter (19 Augustus 1946) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, aanbieder, skryfster, taalpraktisyn, vertaler, woordkunstenaar, en skrywer van meer as vyftig Afrikaanse kortverhale wat in verskeie tydskrifte geplaas is en twee gepubliseerde romans, asook 'n biografie oor Clive Derby-Lewis.

Filmografie Rolprente 1975: Soekie 1978: Dr. Marius Hugo 1978: Sonja 1978: Nicolene 1979: Die eensame vlug 1979: 'n Plekkie in die son

Televisierolprente 1982: Sterretjie 1984: Skoppensboer 1990: Adam 1991: Die sonkring 1998: Voete van goud

Televisiereekse 1978: TJ 7 1985: Skoolplaas-stories 1985: Seeduiker 1985: Dirk Hoffman 1986: Die losprys 1987: Cul de sac 1988: Huisjakker 1989: Oos/Wes 1995: Die laksman 1996: Passeur d'enfants 1999: Iemand om lief te hê

Gepubliseerde werke 'n Tweede begin Skerwe Doolhof van leuens - 'n Geskiedkundige Biografie (biografie oor Clive Derby-Lewis)

Eksterne skakels

Elma Potgieter: Ek kom van ver af artikel deur Elma Potgieter op PRAAG

Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1946