Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Meulrivier.
Die Meulrivier is 'n rivier wat in 'n kloof 35 km wes van Uniondale in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit sluit by die Dieprivier aan wat in die Kammanassierivier uitmond, oppad na die Gouritsrivier.
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap