Geoff James Nugent (gebore 14 Februarie 1977), meer bekend as Jim Jefferies, is 'n Australiese komediant, akteur en skrywer.
Vroeë lewe Jefferies is op 14 Februarie 1977 in Sydney gebore, met die doopnaam Geoff James Nugent.
Diskografie 2008: Hell Bound (CD) 2008: Contraband (DVD) 2009: I Swear to God 2010: Alcoholocaust (DVD) 2012: Fully Functional (DVD) 2014: Bare 2016: Freedumb 2018: This Is Me Now (Netflix) 2020: Intolerant (Netflix) 2023: High & Dry (Netflix)
Filmografie Rolprente 2014: Me and My Mates vs the Zombie Apocalypse 2016: Punching Henry 2017: Killing Hasselhoff 2021: Extinct 2025: Him
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webtuiste
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Komediante Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kultuurkritici