Libertina Inaviposa Amathila (née Appolus, gebore 10 Desember 1940)Profile of Amathila, klausdierks.com. is 'n Namibiese dokter en politikus. Sy was die Adjunk Eerste Minister van Namibië vanaf 2005 tot 2010.Namibian parliament profile for Amathila.
Amathila is gebore in Fransfontein, Kunene streek.
Amathila is getroud met mede-politikus Ben Amathila.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Adjunkpremiers van Namibië