Emily Dunn (gebore 15 Maart 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Napoleon Dynamite (2004), Forever Strong (2008), en Reflections in the Mud (2009).
Filmografie Rolprente 2004: Napoleon Dynamite 2006: Pirates of the Great Salt Lake 2008: Forever Strong 2009: Reflections in the Mud
Video's 2012: Finding Refuge in El Paso: The 1912 Mormon Exodus from Mexico
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu