Tara Subkoff (gebore 10 Desember 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente As Good as It Gets (1997), The Cell (2000), The Killer Inside Me (2010), en #Horror (2015).
Filmografie Rolprente 1994: When the Bough Breaks 1997: As Good as It Gets 1997: All Over Me 1997: Black Circle Boys 1997: Lover Girl 2000: The Cell 2010: The Killer Inside Me 2015: #Horror
Televisierolprente 2002: Teenage Caveman
Video's 2003: Blondie: Good Boys
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu