Herzliya, Hebreeus: הרצליה , Arabies: هرتسليا , is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 94 000 in 2017.

Herzilya is genoem na Theodor Herzl, die grondlegger van die moderne Sionisme.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Israel