廣州市 (Guǎngzhōu Shì)Guangzhou 270pxHongkong en Guangzhou ten noorde daarvan Guangzhou in die provinsie Guangdong, China 270px|Ligging van Guangzhou in die provinsie Guangdong Basiese InligtingOorsprong van die naam: 羊城 yángchéng"Stad van Bokke"Afkorting: 穗 SuìOppervlakte: 3 843,43 km²Bevolking (2008): 6 458 299 MunisipaliteitDigtheid (2008): 1 055/km² Munisipaliteit BIP (2009):  - per kapita VS$ 133 5 miljard VS$ 13 111Hoogte bo seespieël: 11 mPoskode: 510000Areakode: +86/20Nommerplaat-identifikasie : 粤ATydsone : UTC+8Webwerf : www.gz.gov.cn RegeringAdministratiewe Tipe: Spesiale ekonomiese soneCPC Guangzhou Komiteesekretaris: Burgemeester: Wan Qingliang

Guangzhou (Chinees: 廣州;) is 'n stad in die Volksrepubliek China met 'n bevolking van 6 458 299. Die totale metropolitaanse gebied het 'n bevolking van 10 182 000. Guangzhou is die hoofstad van die provinsie Guangdong in die suide van die Volksrepubliek China.

Die stad is 'n belangrike hawestad – die hawe was in 2004 die sesde grootste ter wêreld. Guangzhou is 'n susterstad van Durban, Suid-Afrika. Guangzhou was een van die gasheerstede tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 1991.

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China