Leverkusen 280px Kaart Wapen 180px senter|75px Vlag 90px|raam|senter Land  Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate  Gestig op 1 April 1930 Stadstatus 1 April 1930 Oppervlakte:    - Totaal 78,85 vk km  Hoogte bo seevlak 60 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2011) 161 195  - Bevolkingsdigtheid 2 044/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Stefan Hebbel (CDU) Amptelike webwerf leverkusen.de

duimnael|links|Die Japannese tuin met die Bayer AG se hoofkwartier in die agtergrond Leverkusen (Duits: [ˈleːvɐˌkuːzn̩], ) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in Duitsland wat veral bekend staan as die hoofkwartier van die chemiese maatskappy Bayer AG en die sokkerklub Bayer 04 Leverkusen. Die stad het 'n bevolking van 161 195 op 31 Desember 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 78,85 km².

Leverkusen was een van die gasheerstede tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 2011.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf Leverkusen.com