Yvette Monreal (gebore 9 Julie 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Lowriders (2016) en in die televisiereekse The Fosters (2013) en Faking It (2014).

Filmografie Rolprente 2016: Lowriders 2018: Monsoon 2018: Once Upon a Superhero

Televisiereekse 2011: Chutes 2013: The Fosters 2013: Harpies 2014: Faking It

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1992