Vlakplaas is 'n plaas wat as die hoofkwartier gedien het van 'n teeninsurgensie-eenheid van die Suid-Afrikaanse veiligheidspolisie tydens die Apartheidstydperk. Die eenheid is na die plaas vernoem. Die eenheid met die kodenaam C-10 (later na C1 hernoem) is aangevoer deur Eugene de Kock. Vlakplaas is berug as 'n terrein vir en basis van waar talle teregstellings van politieke teenstanders van die voormalige Nasionale Party-regering plaasgevind het.
Vlakplaas is gebruik om askari's op te lei – ANC-guerrillas wat gevang is en tot pro-regering soldate omvorm is.Nuremberg in South Africa , besoek op 17 Februarie 2007BBC se webwerf
Sien ook Dirk Coetzee (1945–2013), mede-stigter en bevelvoerder van die polisie-eenheid op Vlakplaas.
Verwysings
Eksterne skakel Witch Doctors 'cleanse' Vlakplaas Vlakplaas proposed as museum
Kategorie:Apartheid Kategorie:Polisie in Suid-Afrika