Alhoewel die mees bekende weerstandsbeweging in Warskou, Pole, die gewapende stryd van 1944 was, was daar ook 'n aantal ander opstandings wat daar plaasgevind het.

Warskou-opstand (1794), gedurende die Kościuszko Opstand.

Warskou-opstand (1830), op November 29, die openingsbeweging van die November Opstand.

Warskou-opstand (1905), somtyds deur geskiedkundiges gebruik om te verwys na die stakings en onluste tydens die Revolusie van 1905.

Warskou-opstand (1943), beter bekend as die Warskou Ghetto Opstand.

Warskou-opstand (1944), tydens Operasie Storm van die Armia Krajowa.