Ashdod (ook wel Asdod), Hebreeus: אשדוד , Arabies: أشدود , is 'n Israelse hawestad in die Suidelike distrik met 'n bevolking van sowat 223 000 in 2017.

Ashdod is Israel se grootste hawestad en het in die Oudheid tot die Filistyne-gebied behoort.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Hawens in Israel Kategorie:Nedersettings in Israel Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See