Vir ander riviere en spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Diepsloot.
Diepsloot is 'n spruit wat in Kaapstad, Suid-Afrika vloei. Dit mond uit in die Atlantiese Oseaan tussen die voorstede Kampsbaai en Clifton.
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap