duimnael|300px

Kokki (enkelvoudsvorm – kokkus, van die Latynse woord coccinus (scarlet) dit is enige bakterie wat sferevormig is of naby een is.

Die verpakking van kokkus bakterie, wat gereeld voorkom, het ook spesifieke name: pare, of diplokokki (Enterokokkus) groepe van vier of agt bekend as tetrads of sarcina (Sarcina) ketting soort, of streptokokki (Streptocokkus) druiwetros, of staphylokokki (Staphylokokkus)

Belangrike siektes van die mens wat veroorsaak word deur die kokki is sekere soorte van voedselvergiftiging, sekere soorte van meningitis, keelinfeksies, pneumonias, en sinusitis.

Kategorie:Bakteriologie