duimnael|Mej. Suid-Afrika 2011, Melinda Bam duimnael|Mej. Suid-Afrika 2009, Nicole Flint duimnael|Mej. Suid-Afrika 2007, Tansey Coetzee duimnael|Mej. Suid-Afrika 2006, Megan Coleman, saam met Mej. Tiener Suid-Afrika 2006 duimnael|Mej. Suid-Afrika 2005, Nokuthula Sithole duimnael|Mej. Suid-Afrika 2000, Jo-Ann Strauss

Mejuffrou Suid-Afrika, gewoonlik geskryf Mej. Suid-Afrika, is die titel van die wenner van ’n landwye skoonheidskompetisie vir ongetroude vroue in Suid-Afrika. Die titelhouer verteenwoordig die land later by die Mej. Wêreld- en Mej. Heelal-kompetisie. Sy is ook verantwoordelik vir bemarkings- en gemeenskapswerk.

Geskiedenis Die eerste Mej. Suid-Afrika was Catherine Higgins, in 1952. Van 1975 tot 1981 is twee wenners gekies, ’n Mej. Suid-Afrika en ’n Mej. RSA. Daniela di Paolo was die laaste Mej RSA in 1981. In 1982 en weer 1984 kies Sunday Times hulle eie Mej SA na 'n uitval met Rapport wat die oorspronklike regte vir Mej SA van Dagbreek- en Landstem-koerante geërf het. Twee vroue het tot 1981 afsonderlik aan Mej. Wêreld en Mej. Heelal deelgeneem. Die kies van Mej. Suid-Afrika het ’n politieke kleurtjie gehad, veral in die 1970's, toe ’n swart Mej. Afrika-Suid ook gekies is om aan Mej. Wêreld deel te neem.

Wenners Die lys van wenners van dié skoonheidskompetisie is as volg:

2024: Mia le Roux 2023: Natasha Joubert 2022: Ndavi Nokeri 2021: Lalela Mswane 2020: Shudufhadzo Musida 2019: Zozibini Tunzi 2018: Tamaryn Green 2017: Demi-Leigh Nel-Peters 2016: Ntando Kunene 2015: Liesl Laurie 2014: Rolene Strauss 2013: Nie plaasgevind 2012: Marilyn Ramos 2011: Melinda Bam 2010: Bokang Montjane 2009: Nicole Flint 2008: Tatum Keshwar 2007: Tansey Coetzee 2006: Megan Coleman 2005: Thuli Sithole 2004: Claudia Henkel 2003: Joan Ramagoshi 2002: Cindy Nell 2001: Vanessa Carreira 2000: Jo-Ann Strauss 1999: Heather Hamilton 1998: Sonia Raciti 1997: Kerishnie Naicker 1996: Peggy-Sue Khumalo 1995: Bernalee Daniel 1994: Basetsane Makgalamele 1993: Jacqui Mofokeng 1992: Amy Kleinhans 1991: Diana Tilden-Davis 1990: Suzette van der Merwe 1989: Michelle Bruce 1988: Janine Botbyl 1987: Wilma van der Bijl 1986: Sandy McCormack 1985: Andrea Stelzer 1984: Lorna Potgieter (Sunday Times) 1984: Letitia Snyman 1983: Leanne Hosking 1982: Sandra de Meyer (Sunday Times) 1982: Odette Scrooby 1981: Linda Phillips 1981: Daniela Di Paolo (Mej. RSA) 1980: Sandy McCrystal 1980: Jenny Kay (Mej. RSA) 1979: Karen Sickle 1979: Veronica Wilson (Mej. RSA) 1978: Yolanda Kloppers 1978: Margaret Gardiner (Mej. RSA) 1977: Vanessa Wannenburg 1977: Glynis Dorothea Fester (Mej. RSA) 1976: Lynne Massyn 1976: Cynthia Claasen (Mej. RSA) 1976: Lydia Johnson (Mej. Afrika-Suid) 1975: Vera Johns 1975: Gail Anthony (Mej. RSA) 1975: Veronica Motsepe (Mej. Afrika-Suid) 1974: Anneline Kriel 1974: Evelyn Williams (Mej. Afrika-Suid) 1973: Shelly Latham 1973: Ellen Peters (Mej. Afrika-Suid) 1972: Stephanie Reynecke 1972: Cynthia Shange (Mej. Afrika-Suid) 1971: Monica Fairall 1971: Gail Ryan (Mej. Afrika-Suid) 1970: Jillian Jessup 1970: Pearl Jansen (Mej. Afrika-Suid) 1969: Linda Colett 1968: Mitzi Stander 1967: Disa Duivenstein 1966: Joan Carter 1965: Carol Davis 1964: Vedra Karamitas 1963: Louise Crous 1962: Yvonne Ficker 1961: Yvonne Hulley 1960: Denise Muir 1959: Moya Meaker 1958: Penny Coelen 1957: Adele Kruger 1956: Norma Vorster 1955: Geen kompetisie nie 1954: Geen kompetisie nie 1953: Ingrid Mills 1952: Catherine Edwina Higgins

Verwysings

Eksterne skakels Mej. Suid-Afrika se amptelike webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse lyste Kategorie:Lyste van skoonheidskompetisies