Diane Guerrero (gebore 21 Julie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Festival (2011), Emoticon ;) (2014), en My Man Is a Loser (2014), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).
Filmografie Rolprente 2011: Festival 2014: Emoticon ;) 2014: My Man Is a Loser 2015: Peter and John 2016: Happy Yummy Chicken 2018: Killerman The Godmother
Televisiereekse 2013: Orange Is the New Black 2017: Superior Donuts 2019: Doom Patrol
Televisierolprente 2015: Super Clyde Distefano In the Country We Love
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1980's