Leslie Grossman (gebore 25 Oktober 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Can't Hardly Wait (1998) en Itty Bitty Titty Committee (2007), en in die televisiereekse Popular (1999) en What I Like About You (2002).

Filmografie Rolprente 1998: Can't Hardly Wait 2007: Itty Bitty Titty Committee

Televisiereekse 1999: Popular 2002: What I Like About You 2003: The Jake Effect

Televisierolprente 2000: Girl Band 2007: Up All Night 2007: What News? Paging Dr. Freed

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu