Rhoda Griffis (gebore 9 Januarie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Walk the Line (2005), The Blind Side (2009), Parental Guidance (2012), en Guardians of the Galaxy Vol. 2 (2017).

Filmografie Rolprente 2005: Walk the Line 2009: The Blind Side 2012: Parental Guidance 2013: Congratulations! 2013: Solace 2014: Sabbatical 2014: Love Covers All 2016: Bad Girl 2017: Guardians of the Galaxy Vol. 2 The Dark Red White Gloves, Purple Heart

Televisierolprente 2009: Solving Charlie

Video's 2009: Road Trip: Beer Pong

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1965