Gatlin Green (gebore 7 Julie 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Flock of Four (2017) en in die televisiereeks Criminal Minds (2005).
Filmografie Rolprente 2012: Finding Cody 2017: Flock of Four Emerson Heights
Televisiereekse 2005: Criminal Minds 2009: iShine KNECT
Televisierolprente 2013: Twang 2016: His Secret Past
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense