Kerri Green (gebore 14 Januarie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Goonies (1985), Summer Rental (1985), Lucas (1986), en Bellyfruit (1999).
Filmografie Rolprente 1985: The Goonies 1985: Summer Rental 1986: Lucas 1987: Three for the Road 1993: Blue Flame 1999: Bellyfruit 2012: Complacent
Televisierolprente 1993: Tainted Blood
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu