Charlie Makes The Cook was 'n Britse vrouegroep aan die einde van die 1980's wat uit drie lede bestaan het. Hul enigste sukses was die snit Boys and girls wat in 1987 vrygestel is, en wat die 8ste posisie op die Franse Top-50 behaal het.Charlie makes the cook - Boys and girls, op http://www.lescharts.com (besoek op 18 Junie 2009) 'n Meegaande musiekvideo is ook gerealiseer.https://www.dailymotion.com/video/xms24_charlie-makes-the-cook-boys-and-gir_music
In 1988 stel hulle hul tweede grammofoonplaat onder die titel Good day for love vry, wat egter nie dieselfde sukses as hul eerste album behaal nie.
Hulle wend nog 'n poging aan in 1989, met die vrystelling van 'n derde en finale plaat, getiteld A. B. C., wat 'n mislukking was.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Britse musiekgroepe