Jessica Cambensy (gebore 18 April 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beach Spike (2011), Double Trouble (2012), Zombie Fight Club (2014), en Special Female Force (2016).
Filmografie Rolprente 2011: Beach Spike 2012: Double Trouble 2014: Zombie Fight Club 2016: Special Female Force
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu