Jessica Camacho (gebore 26 November 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Nikita (2010), Sleepy Hollow (2013), en The Flash (2014).
Filmografie Rolprente 2017: The Babymoon
Televisiereekse 2010: Nikita 2013: Sleepy Hollow 2014: The Flash 2017: Taken
Televisierolprente 2012: El Jefe
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu