Sarah G. Buxton (gebore 23 Maart 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bedtime Stories (2008) en Spread (2009), en in die televisiereekse The Bold and the Beautiful (1987) en Sunset Beach (1997).

Filmografie Rolprente 1988: Primal Rage 1989: Nightmare Beach 1996: Listen 1999: Dirty Down Under... Up Here 2001: Hollywood Digital Diaries 2008: Bedtime Stories 2009: Spread The Bride-To-Be

Televisiereekse 1987: The Bold and the Beautiful 1987: Rags to Riches 1997: Sunset Beach 1999: Full Nelson 2002: The Buzz

Televisierolprente 1991: Pink Lightning 1997: The 24th Annual Daytime Emmy Awards Happywood

Video's 1994: Fast Getaway II 2005: Today You Die

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu