Jasmine Burke (gebore 13 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Big Mommas: Like Father, Like Son (2011), Highway (2012), en Ride Along (2014).
Filmografie Rolprente 2011: Big Mommas: Like Father, Like Son 2012: Highway 2014: Ride Along 2015: When I Hold My Ears Last Night a DJ Saved My Life
Televisiereekse 2005: Making the Band 3 2015: Bossip TV 2016: Saints & Sinners
Televisierolprente 2014: Bossip Comedy Series 2016: Addicted to You
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu