Andrea Bendewald (gebore 4 Maart 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Thin Pink Line (1998), One Night at McCool's (2001), en Employee of the Month (2004), en in die televisiereeks Suddenly Susan (1996).
Filmografie Rolprente 1998: The Thin Pink Line 2001: One Night at McCool's 2004: Employee of the Month Gary's Vampire Proofing and Corpse Disposal
Televisiereekse 1995: Simon 1996: Suddenly Susan 1999: Stark Raving Mad 2013: Legit 2015: Beverly Hills Royal
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu