Elizabeth Ann Bennett (gebore 25 Julie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Liberty Heights (1999) en The Ultimate Life (2013), en in die televisiereeks NCIS (2003).

Filmografie Rolprente 1999: Liberty Heights 2006: Soul's Midnight 2006: Military Intelligence and You! 2011: The Passing 2013: The Ultimate Life

Televisiereekse 2003: NCIS 2003: Happy Family

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu