Amanda Aday (gebore 21 Januarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pledge This! (2006) en Shangri-La Suite (2016), en in die televisiereeks Carnivàle (2003).

Filmografie Rolprente 2006: Pledge This! 2016: Shangri-La Suite 2016: Madtown 2017: South Dakota

Televisiereekse 2003: Carnivàle

Televisierolprente 2011: The Adventures of Barry Baz 2015: Meat Loaf: In and Out of Hell

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu