Alexandra Adi (gebore 13 April 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Eddie (1996), Cop Land (1997), Jawbreaker (1999), en Mortuary (2005).
Filmografie Rolprente 1996: Eddie 1997: Cop Land 1999: Jawbreaker 2002: Moving August 2005: Mortuary 2012: Dealing
Televisierolprente 1999: Brookfield 2002: Alikes
Video's 2006: Inside the Graveyard
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu