David Wilson Barnes (30 Oktober 1972 – 30 Julie 2025) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Capote (2005), Remember Me (2010), The Bourne Legacy (2012), en Miss Sloane (2016).

Filmografie Rolprente 2004: Hooray for Mr. Touchdown 2005: Capote 2010: Remember Me 2010: Seducing Charlie Barker 2012: The Bourne Legacy 2015: Lily & Kat 2016: Miss Sloane

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2025